Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 30:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Dawid by die twee honderd man kom wat te moeg was om agter Dawid aan te gaan, wat hulle by die spruit B’sor laat agterbly het, kom hulle uit om vir Dawid en die manne wat by hom was, te ontmoet. Dawid het met die manne nadergekom en hulle gegroet.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 30

Kyk 1 Sh'mu'el 30:21 in konteks