Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 30:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra Dawid vir hom: “Sal jy my afbring na hierdie bende toe?” Hy sê: “Sweer vir my by God dat u my nie sal doodmaak en my nie sal uitlewer in die hand van my meester nie en ek sal u afbring na hierdie bende toe.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 30

Kyk 1 Sh'mu'el 30:15 in konteks