Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 30:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid vra vir hom: “Aan wie behoort jy en waar kom jy vandaan? Hy sê: “Ek is ’n jongman van Mitzrayim, die slaaf van ’n Amalekiet en my meester het my laat agterbly toe ek drie dae gelede siek geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 30

Kyk 1 Sh'mu'el 30:13 in konteks