Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 3:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en `Eli het vir Sh’mu’el gesê: “Gaan lê en as Hy jou roep, moet jy antwoord: ‘Praat, יהוה, want U dienskneg luister.’” Sh’mu’el het geloop en op sy plek gaan lê.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 3

Kyk 1 Sh'mu'el 3:9 in konteks