Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 3:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het weer geroep: “Sh’mu’el!” Sh’mu’el het opgestaan en na `Eli gegaan en gesê: “Hier is ek, want u het my geroep,” maar hy antwoord: “Ek het nie geroep nie, my seun, gaan lê weer.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 3

Kyk 1 Sh'mu'el 3:6 in konteks