Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 3:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Die hele Yisra’el, vanaf Dan tot by Be’er-Sh’va het geweet dat Sh’mu’el bevestig is as ’n profeet van יהוה.

21. יהוה het weer verskyn in Shiloh, want יהוה het Hom openbaar aan Sh’mu’el in Shiloh deur die boodskap van יהוה.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 3