Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die jongman Sh’mu’el het יהוה gedien voor `Eli en die boodskap van יהוה was skaars in daardie dae; visioene was daar nie dikwels nie.

2. Dit het gebeur in dié tyd terwyl `Eli op sy plek lê (sy oë het begin swak word, hy kon nie goed sien nie)

3. en die lamp van God nog nie doodgegaan het nie en Sh’mu’el gelê het in die tempel van יהוה, waar die ark van God was

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 3