Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 29:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid sê vir Akhish: “Maar wat het ek gedoen? Of wat het u in u dienskneg gevind van die dag af dat ek voor u gekom het tot vandag toe dat ek nie mag gaan veg teen die vyande van my meester die koning nie?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 29

Kyk 1 Sh'mu'el 29:8 in konteks