Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 29:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Akhish vir Dawid geroep en vir hom gesê: “So waar as יהוה leef, jy was opreg en jou uitgang en jou ingang in die leër saam met my, is goed in my oë, want ek het geen kwaad in jou gevind van die dag af dat jy na my gekom het tot vandag toe nie. Nogtans, is u nie aanvaarbaar in die oë van die bevelvoerders nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 29

Kyk 1 Sh'mu'el 29:6 in konteks