Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 27:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid vir Akhish gesê: “As ek guns in u oë gevind het, laat hulle vir my ’n plek gee in een van die plattelandse stede dat ek daar kan woon, want waarom sou u dienskneg in die koninklike stad by u woon?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 27

Kyk 1 Sh'mu'el 27:5 in konteks