Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 24:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna staan Dawid op en gaan uit die grot uit en roep agter Sha’ul aan en sê: “My meester, die koning!” Toe Sha’ul agter hom kyk, buig Dawid met sy gesig na die grond toe en val neer.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 24

Kyk 1 Sh'mu'el 24:8 in konteks