Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 24:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne van Dawid sê vir hom: “Let op, dit is die dag waarvan יהוה vir u gesê het: “ Ek is op die punt om jou vyand in jou hand te gee en jy sal met hom maak soos jy goeddink.” Toe staan Dawid op en sny stilletjies die soomhoek van Sha’ul se kleed af.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 24

Kyk 1 Sh'mu'el 24:4 in konteks