1 Sh'mu'el 23:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe dit aan Sha’ul vertel is dat Dawid na Ke’ilah gekom het, het Sha’ul gesê: “God het hom in my hand oorgelewer, want hy het homself ingesluit deur in ’n stad met dubbel poorte en grendels in te gaan.”