Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 23:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sha’ul en sy manne gaan om hom te soek, het hulle Dawid vertel en hy het afgegaan na die rots en in die wildernis van Ma’on gebly. Toe Sha’ul dit hoor, het hy Dawid agtervolg in die wildernis van Ma’on.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 23

Kyk 1 Sh'mu'el 23:25 in konteks