Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 22:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Want almal van julle het teen my saamgesweer sodat daar niemand is wat dit aan my openbaar as my seun met die seun van Yishai ’n verbond sluit nie en niemand van julle wat vir my jammer is of aan my openbaar dat my seun my dienskneg teen my ophits om vir my ’n hinderlaag te lê, soos dit vandag is nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 22

Kyk 1 Sh'mu'el 22:8 in konteks