Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Sha’ul gehoor dat Dawid en die manne wat by hom was, gevind is. Sha’ul het by Giv’ah op die hoogte onder die tamariskboom gesit met sy spies in sy hand en al sy diensknegte het rondom hom gestaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 22

Kyk 1 Sh'mu'el 22:6 in konteks