Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 22:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Dawid vir Avyatar: “Ek het op daardie dag, toe Do’eg, die Edomiet, daar was, geweet dat hy sekerlik vir Sha’ul sou vertel. Ek is die oorsaak van die dood van al die lede van jou vader se huishouding.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 22

Kyk 1 Sh'mu'el 22:22 in konteks