Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 22:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning sê vir die wagte wat hom bedien: “Draai om en maak die priesters van יהוה dood omdat hulle hand ook met Dawid is en omdat hulle geweet het dat hy vlug en dit nie aan my geopenbaar het nie.” Die diensknegte van die koning was nie gewillig om hulle hand uit te steek om die priesters van יהוה aan te val nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 22

Kyk 1 Sh'mu'el 22:17 in konteks