Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 21:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die priester: “Die swaard van Golyat, die F’lishtyn, wat u in die vallei van Elah doodgemaak het, is daar agter die skouerkleed in ’n lap toegedraai; as u dit vir uself wil vat, vat dit, want daar is geen ander behalwe dit hier nie.” Dawid het gesê: “Daar is geen ander soos hy nie, gee dit vir my.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 21

Kyk 1 Sh'mu'el 21:9 in konteks