Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 21:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die diensknegte van Akhish het egter vir hom gevra: “Is dit nie Dawid, die koning van die land nie? Het hulle nie vir hom gesing terwyl hulle gedans en gesê het: ‘Sha’ul het sy duisende verslaan en Dawid sy tienduisende,’ nie?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 21

Kyk 1 Sh'mu'el 21:11 in konteks