Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 2:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה, die God van Yisra’el verklaar daarom: ‘Ek het sekerlik gesê dat jou huis en die huis van jou vader vir altyd voor My aangesig sal loop,’ maar nou verklaar יהוה: ‘Dit is ver van My, want die wat My eer, sal Ek eer en die wat My verag, sal min geag wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 2

Kyk 1 Sh'mu'el 2:30 in konteks