Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 2:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het Ek hulle nie vir My as priester gekies vanuit al die stamme van Yisra’el om op te klim na My altaar, om reukwerk aan die brand te steek en om ’n skouerkleed voor My te dra nie en het Ek nie aan die huis van jou vader al die vuuroffers van die seuns van Yisra’el gegee nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 2

Kyk 1 Sh'mu'el 2:28 in konteks