Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 19:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hy het sy lewe in sy hand geneem en die F’lishtyne neergeslaan en יהוה het vir die hele Yisra’el ’n groot oorwinning besorg. U het dit gesien en was verheug. Waarom sal u dan teen onskuldige bloed sondig deur Dawid sonder rede dood te maak?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 19

Kyk 1 Sh'mu'el 19:5 in konteks