Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul het probeer om Dawid met die spies teen die muur vas te pen, maar hy het uit Sha’ul se teenwoordigheid weggeglip sodat hy die spies in die muur ingegooi het. Dawid het gevlug en daardie nag ontsnap.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 19

Kyk 1 Sh'mu'el 19:10 in konteks