Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 19:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Sha’ul het vir sy seun Y’honatan en vir al sy diensknegte gesê om Dawid dood te maak, maar Y’honatan, Sha’ul se seun, het baie van Dawid gehou.

2. Y’honatan het dit vir Dawid vertel en gesê: “ Sha’ul, my vader, soek om jou dood te maak. Wees daarom asseblief waaksaam in die oggend en bly in ’n geheime plek en steek jou weg.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 19