Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 18:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sha’ul: “So moet julle vir Dawid sê: “Die koning vereis geen ander bruidsprys as tweehonderd voorhuide van die F’lishtyne nie, om wraak te neem op die koning se vyande.” Sha’ul het beplan om Dawid te laat val deur die hand van die F’lishtyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 18

Kyk 1 Sh'mu'el 18:25 in konteks