Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die diensknegte van Sha’ul het toe hierdie woorde vir Dawid gesê, maar Dawid het gevra: “Is dit ’n kleinigheid in julle oë om die skoonseun van die koning te word, aangesien ek ’n arm man is wat min geag word?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 18

Kyk 1 Sh'mu'el 18:23 in konteks