Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 18:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur op die volgende dag dat ’n bose gees vanaf voor יהוה kragtig op Sha’ul gekom het sodat hy in verrukking was binne-in die huis terwyl Dawid soos gewoonlik met sy hand die harp speel en Sha’ul het ’n spies in sy hand gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 18

Kyk 1 Sh'mu'el 18:10 in konteks