Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 17:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vandag sal יהוה jou in my hand oorlewer en ek sal jou neerslaan en jou kop van jou af verwyder en ek sal vandag die lyke van die leër van die F’lishtyne vir die voëls van die lug en die wilde diere van die aarde gee sodat die hele aarde kan weet dat daar ’n God in Yisra’el is

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 17

Kyk 1 Sh'mu'el 17:46 in konteks