Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 17:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het ook gesê: “יהוה wat my gered het uit die kloue van die leeu en uit die kloue van die beer, Hy sal my bevry uit die hand van hierdie F’lishtyn.” Sha’ul het vir Dawid gesê: “Gaan en mag יהוה by jou wees!”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 17

Kyk 1 Sh'mu'el 17:37 in konteks