Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 17:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eli’av, sy oudste broer, het gehoor toe hy met die manne praat en Eli’av se woede het gebrand teen Dawid en hy het gesê: “Hoekom het jy afgekom en by wie het jy daardie paar skape in die wildernis gelos? Ek ken jou vermetelheid en die boosheid van jou hart, want jy het afgekom om die geveg te sien.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 17

Kyk 1 Sh'mu'el 17:28 in konteks