Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 17:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het vroeg die volgende oggend opgestaan en die trop by ’n wagter gelos, die goed gevat en gegaan soos Yishai hom beveel het. Hy het by die sirkel van die kamp gekom terwyl die leër uitgegaan het in gevegsorde en die oorlogskreet uitgeskreeu het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 17

Kyk 1 Sh'mu'el 17:20 in konteks