Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid was die seun van dié Efratiet, uit Beit-Legem in Y’hudah, met die naam van Yishai; hy het agt seuns gehad. Yishai was oud in die dae van Sha’ul, ver gevorderd in jare onder mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 17

Kyk 1 Sh'mu'el 17:12 in konteks