Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 16:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het dit gebeur dat wanneer die gees vanaf voor יהוה na Sha’ul toe kom, Dawid die harp vat en met sy hand speel en Sha’ul sal verfris word en beter wees en die bose gees sal van hom af weggaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 16

Kyk 1 Sh'mu'el 16:23 in konteks