Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 16:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê een van die diensknegte: “Let op, ek het ’n seun van Yishai, die Beit-Legemiet, gesien wat ’n bekwame musikant is, ’n magtige, dapper man, ’n krygsman, wys in spraak, ’n aantreklike man en יהוה is by hom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 16

Kyk 1 Sh'mu'el 16:18 in konteks