Sh’mu’el het Sha’ul tot die dag van sy dood nie weer gesien nie en Sh’mu’el het getreur oor Sha’ul en יהוה was spyt dat Hy Sha’ul koning gemaak het oor Yisra’el.