1 Sh'mu'el 14:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe sê Y’honatan vir die jongman wat sy wapens dra: “Kom, laat ons oorgaan na die garnisoen van daardie onbesnedenes; miskien sal יהוה vir ons werk, want יהוה is nie beperk om deur baie of deur min te red nie.”