Die seuns van Sha’ul was Y’honatan, Yishvi en Malkishua en die name van sy twee dogters: die naam van die oudste dogter was Merav en die naam van die jongste Mikhal.