1 Sh'mu'el 14:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe vra Sha’ul vir Y’honatan: “Vertel my wat jy gedoen het.” Y’honatan het hom vertel en gesê: “Ek het inderdaad ’n bietjie heuning geproe met die punt van die staf wat in my hand was. Hier is ek, ek moet sterf.”