Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 14:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sha’ul: “Laat ons afgaan in die nag agter die F’lishtyne aan en laat ons buit van hulle afvat tot die oggendlig en laat ons nie ’n man onder hulle laat oorbly nie. Hulle antwoord: “Doen wat ook al goed is in u oë.” Die priester het gesê: “Laat ons hier tot God nader.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 14

Kyk 1 Sh'mu'el 14:36 in konteks