Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 14:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul het gesê: “Versprei julle tussen die manne en sê vir hulle: ‘Bring na my elkeen sy bees en sy kleinvee en slag dit hier en eet en moenie teen יהוה sondig deur met bloed te eet nie.” Al die manne het elkeen daardie nag sy bees saam met hom gebring en dit daar geslag.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 14

Kyk 1 Sh'mu'el 14:34 in konteks