Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 14:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne van die garnisoen het Y’honatan en sy wapendraer geroep en gesê: “Kom op na ons toe, dan sal ons julle iets vertel!” Y’honatan sê vir sy wapendraer: “Kom op agter my, want יהוה het hulle in die hand van Yisra’el gegee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 14

Kyk 1 Sh'mu'el 14:12 in konteks