Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het al die mense vir Sh’mu’el gesê: “Bid tot יהוה, u God, vir u diensknegte sodat ons nie sterf nie omdat ons by al ons sondes nog boosheid bygevoeg het deur ’n koning vir onsself te vra.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 12

Kyk 1 Sh'mu'el 12:19 in konteks