Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 12:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe sê Sh’mu’el vir die hele Yisra’el: “Let op, ek het na julle stem geluister in alles wat julle vir my gesê het en ’n koning oor julle aangestel.

2. Nou, hier is die koning wat voor julle loop, maar ek is oud en grys en let op, my seuns is hier by julle en ek het voor julle geloop van my jeug af tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 12