Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 11:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ’n juk beeste gevat, hulle in stukke gesny en met boodskappers deur die hele gebied van Yisra’el gestuur om te sê: “Wie ook al nie agter Sha’ul en agter Sh’mu’el aan kom nie; so sal met sy beeste gedoen word.” Toe val die skrik van יהוה op die mense en hulle kom uit soos een man.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 11

Kyk 1 Sh'mu'el 11:7 in konteks