Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die boodskappers in Giv’ah van Sha’ul gekom en hierdie boodskap voor die ore van die mense gesê. Al die mense het hulle stemme opgehef en gehuil.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 11

Kyk 1 Sh'mu'el 11:4 in konteks