Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die mense het na Gilgal gegaan en daar, in Gilgal, vir Sha’ul koning gemaak voor die Teenwoordigheid van יהוה. Daar het hulle ook vredesoffers voor die Teenwoordigheid van יהוה geoffer en daar was Sha’ul en al die manne van Yisra’el grootliks verheug.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 11

Kyk 1 Sh'mu'el 11:15 in konteks