Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 11:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volgende oggend het Sha’ul die manne in drie afdelings verdeel en hulle het tydens die oggendwag in die kamp ingekom en die `Ammoniete verslaan tot op die warm tyd van die dag. Die wat oorleef het, is verstrooi sodat nie twee van hulle bymekaar oorgebly het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 11

Kyk 1 Sh'mu'el 11:11 in konteks