Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 11:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Nagash, die `Ammoniet, het opgekom en Yavesh-Gil’ad beleër en al die manne van Yavesh het vir Nagash gesê: “Sluit ’n verbond met ons en ons sal u dien.”

2. Nagash, die `Ammoniet, het egter vir hulle gesê: “Op hierdie voorwaarde sal ek ’n verbond met julle sluit: dat ek almal van julle se regteroog uitsteek en dit so as ’n skande op die hele Yisra’el bring.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 11