Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna sal jy kom by Giv’ah van God, waar die garnisoen van die F’lishtyne is en dit sal wees sodra jy daar by die stad kom dat jy ’n groep profete sal ontmoet wat van die hoë plek af kom met harp, tamboeryn, fluit en lier voor hulle uit terwyl hulle profeteer.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10

Kyk 1 Sh'mu'el 10:5 in konteks